8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2A Cormorant Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sedgefield Views Holiday Lodge is 'n luukse selfsorgvilla op 'n heuwel in Sedgefield. Die villa spog met 'n uitstekende uitsig oor die strandmeer en omliggende area en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n privaat wegbreek. Die villa beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Dit bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie slaapkamer het toegang tot 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die derde badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek en die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n koffietafel, kaggel en 'n TV met DStv.
Die villa lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en lowerryke omgewing. Daar is ook gasbraaigeriewe en buitesitplek. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n sonkragaangedrewe omsetter is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2A Cormorant Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Sedgefield Views Holiday Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2A Cormorant Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang