+18

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.7
Veiligheid
5.0
Anita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig. Baie mooi, modern gemeubileer, baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Seek First B&B
Baie dankie vir die lieflike terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.

Herman P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Baie aangename mense, skoon en netjies. Sal definitief weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Seek First B&B
Baie dankie! Waardeer die resensie, sien uit daarna om julle weer te host as julle in Pta is

Johann W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Excellent. Ja, baie dankie, net geen borde, geen klokkie. Moet gasheer bel om dit oop of toe te maak.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Seek First B&B
Beste Johan, dankie vir die terugvoer. Die aanwysings sal ons meer duidelik maak. Alhoewel ons net wil regstel. Die oop en toemaak van die hek is net soos die mense in en uit teken. Tydens die besoek het die besoekers hulle eie sleutels. Ons het ook so spoedig as moontlik vir julle gehelp. Maar ons sal probeer om beter te doen. Dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf R750
15 % AF
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
15 % AF
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R750
15 % AF
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Bespreek

525 Alsatian Drive, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfda8d5209de0619e4d406210930c274f92f2cdf7470f4fdd242ce0c8db364c16e015c9b015b25bf06f258768e80012a9fb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 525 Alsatian Drive Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7888921 28.3000041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang