+15

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2026 tot 15 Sep 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Seekat is 'n moderne selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Langebaan. Gerieflik geleë naby winkels, restaurante en plaaslike besienswaardighede, is die woonstel slegs 300 m van die strandmeer af, wat dit 'n ideale basis maak vir 'n kuswegbreek.

Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n enkelplaat-konveksiestoof, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eethoekie met sitplek. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix.

Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel sowel as gemeenskaplike braaigeriewe binne die kompleks.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anneline E
Saam met lewensmaat
5.0
Snoesig en rustig. Baie Lekker geslaap. Kort net Aircon.
Mei 2026
Corney V
5.0
Rustige wegbreek van die gejaag van werk en stadsverkeer. Tannie Sari het my met hartlikheid en 'n bakkie tuisgemaakte sop verwelkom. Dit was baie wel...
Sien meer
Apr 2026
Rushdi C
Saam met lewensmaat
5.0
Had a blast. Excellent. Nice cosy unit. Centrally located to all amenities and activities. Friendly service. Definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Eric N
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, central to everything! Perfect location to walk 5 minutes to shops, beach and restaurants. Safe parking as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Milton A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Verblyf was goed, loopafstand na die see. Baie veilig, dankie.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seekat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
10 % AF
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc1a87c9db6cc6618ab56f9a641081c6ebe512611a4599d2078d06c5a3d51546946002f43bfb30f960efd24a013bcf1791b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 11 Bree Street Unit 25 Madriko 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.0917135 18.033347
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang