+15

Seekat

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 25 Nov 2025 tot 28 Feb 2026.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seekat is 'n moderne selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in Langebaan.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n eenplaatkonveksiestoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n eethoekie met stoele toegerus. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.

Hierdie eenheid is naby geriefswinkels en restaurante, ongeveer 300 m vanaf die strandmeer, en naby verskeie besienswaardighede binne Langebaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is kompleks braai area beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mihaad P
Saam met lewensmaat
5.0
Nice relaxing weekend stay. Lovely cosy apartment suitable for a couple.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Edwin A
Saam met lewensmaat
5.0
Hemels. Die kuier was uit die boonste rakke.
Nov 2025
Wallace S
5.0
Comfortable, cozy and convenient. Pleasant and homely, perfect for a quick escape.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Mario V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en aangenaam. Nie net was dit gerieflik en baie goed geleë nie, maar ook stil en rustig en loopafstand vanaf die lagoon en winkels.
Okt 2025
Amanda Kriel C
Saam met vriende
5.0
Sentraal geleë, en alles wat ons nodig gehad het. Gerieflik, skoon en netjies. Behulpsame eienaars en vriendelike opsigter. Baie dankie.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seekat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc1a87c9db6cc6618ab56f9a641081c6ebe512611a4599d2078d06c5a3d51546946002f43bfb30f960efd24a013bcf1791b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 11 Bree Street Unit 25 Madriko 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.0917135 18.033347
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang