Seekatwoonstel te Glentana
4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Seekat Street, Glentana, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seekatwoonstel te Glentana bied selfsorfverblyf in 'n eenheid naby aan die Blouvlagstrand in Glentana. Die eenheid is op die eienaar se perseel en het 'n aparte, privaat ingang. Die verblyf het 'n omsetter met batterye wat tydens beurtkrag elektrisiteit aan die ligte en WiFi voorsien.
Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders, en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n spieëlkas. Die badkamer het 'n instapstort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 3 stoele toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die sitarea het 'n slim-TV en 'n driekwartslaapbank vir 2 kinders. Daar is gratis WiFi in die eenheid. Die dubbeldeure lei na die privaat stoep met buitesitplekke en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Seekat Street, Glentana, 6525, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Seekat Street, Glentana, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang