+93

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Ons het weereens baie lekker gebly. Sal Seeplaas definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Asemrowend mooi. Hierdie was elke sent die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Spent the weekend there as part of a business trip. Absolutely perfect. Great place, friendly team! And a view that is really priceless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Absolutely unforgettable stay at Seeplaas Guest House. From the moment we arrived, the warmest welcome awaited us. The friendly staff genuinely went out of their way to make every moment special. Even when we missed breakfast on the day of our departure, they had an alternate suggestion to accommodate us in the early morning. The real showstopper was the breath-taking sea views. 180 degrees unhindered views of the ocean from the lighthouse in Mossel Bay to way past Glentana. We spent hours on the balcony in front of our room, mesmerised by the ocean's rhythm and the crashing of the waves on the rocks and beach below. For ordinary people, we felt a bit out of our depth with this absolutely stunning place. It is highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois K
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Heerlik gebly. Baie lekker, sal net graag die geriewe van 'n kluis wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Bliss. Beautiful setting. Thoroughly enjoyed our stay and would like to mention the outstanding service we received from Fleur.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker wegbreek met besonderse see-uitsig. Ja, baie lekker gebly dankie. Bespreking was baie effektief deur die webtuiste en Seeplaas hanteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfek as jy iets bietjie anders wil doen. Dit was regtig 'n baie lekker ervaring gewees! 3 walvisse gesien en die hot tub is awesome. Baie lekker welcome platter en baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathashia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Eksklusief en definitief iets om aan te beveel! Couples retreat! Dit was 'n baie lekker bederf! Dit was my verjaardag en Seeplaas het vir ons 'n snackplatter en bottel sjampanje gegee. Ons sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

The best ever. Top 10. They were busy with painting etc. but still offer the best service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 456
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 456
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 456
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plot 60, Ottosrust, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eebc817e5835b4d975b7df04c1fbeda66b20933340245e43a912f90698bf04c6500c8b06fa475769444493a66477e1ae172?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 456 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Plot 60 Ottosrust 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.065845 22.2021805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang