Seesig
5 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Seesig Road, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seesig is 'n vakansiehuis in Strandfontein, 'n kusvoorstad van Kaapstad. Dit is die ideale keuse vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek naby die see soek.
Die huis bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n stapelbed vir kinders, en die en suite-badkamer het 'n stort. 'n Bykomende enkelbed is in die leefarea beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, stoof en oond.
Gaste kan ontspan op die stoep, wat 'n etenstafel, braaigeriewe en pragtige see-uitsigte bied.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 145
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Seesig Road, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Seesig Road, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang