Selfsorg in Jeffreysbaai

Seester Strandhuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Frieder S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Nice. Very cozy place to be with direct access to the beach. Lovely maintained garden with braai area and lookout to the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekend en goed gerus. Baie lekker gebly, netjies en skoon. Veilig om te loop waar jy wil wees. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clifford R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, pragtig. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker gekuier, ligging is perfek, 2 min se stap dan jy op die strand, geleë naby. Seester strandhuis is perfek vir 'n vinnige wegbreuk of 'n lekker vakansie, plek is pynlik netjies en die ligging is perfek, al wat kort is dalk 'n aircon, maar verder ek het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Die plek met die mooiste uitsig in George. Die hoofslaakamer dubbelbed is oud en moet vervang word, gesukkel om te slaap want ons het in holtes gele. Ons het die matras gedraai, maar dit het nie verander nie. Die kleredroograk is een wat uit die ark kom, die ding val om en daar is 'n ysterplaat wat hom versterk in die middel. Die afdroogdoek was gewas, maar was oud en gevlek. Die braaiplek kort werk want ons moes bakstene gebruik om die braairak te stut en die bakstene het afgeval op my man se voet. Verder was alles goed.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
Kort verblyf
4.4
Jun 2025

Heerlik! Ongelooflike ligging. Die gastehuis is uitstekend versorg en al die fasiliteite is uiters skoon en baie netjies ten spyte daarvan dat dit 'n ouer huis is. Die ligging en uitsig, veral die sitplekke en braai plekke in die voortuin, is asemrowend. Anders as meeste ander gastehuise wat ek al besoek het, het die eienaar glad nie vooraf kontak gemaak om uit te vind hoe laat ek aankom of enige reëlings getref m.b.t. die sleutels of toegang nie. Dit het ongemak en onnodige onsekerheid veroorsaak. Ek is deur 'n ander inwoner ontvang en toegang tot my eenheid gegee. Die eienaar het eers later opgedaag. Daar was ook geen duidelike reëlings oor die vertrek en los van die sleutel nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Home away from home. Fantastic! Peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raffaela S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lovely house at the beach. Super nice host who directly offered us equipment for braai. The two apartments were really nice and decorated in a lovely way. The location of the house is directly at the beach with a super nice garden. Absolutely can recommend this place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A great time. Excellent! Will be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik en ontspannend. Baie lekker gebly. Alles wat jy van 'n strandhuis wil hê. Mooiste see-uitsig en by die strand om te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hilde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Uys Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74de2564ccf039fddac9f78064933feba5fe9ee7bdf954cd9bb745cf03a50c2083702cf1dd271bb91ac4541d6da0dfd51d19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 17 Uys Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046045680138 24.926379919052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang