Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seester Strandhuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hilde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 75 resensies vir Seester Strandhuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf oppad George toe. Waarde vir geld.

Nou dit was baie aangenaam om by die akkommodasie oor te bly. Die eenheid voldoen aan al die vereistes. Skoon, netjies, gerieflik met 'n pragtige uitsig oor die strand en die see 'n paar tree van die voordeur af. Vriendelike gasvrou en het geen probleme ondervind met my aankoms daar nie. Soos 'n klip geslaap op die gerieflike stapelbed met goeie beddegoed. Baie naby geleë aan restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker, sal weer teruggaan, vir seker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, goeie ligging en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Die ligging is fantasties en die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Die veilige parkeerplek vir my motor en boot was van baie waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ja, ons het lekker gebly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H
Gesin met tieners

Lovely stay.

It was a lovely stay, very safe, and the host was very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Home away from home. Staff are friendly and knowledgeable. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seester Strandhuis se terugvoer

Thanks William, I hope we see you again.
Regards

Seester Strandhuis
Bonaventure N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bonaventure N
Gesin met klein kinders

This makes it harder to leave comments you should just leave it at a star rating.

This makes it harder to leave comments you should just leave it at a star rating, if you do you might get more people rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek.

Op die strandfront wat lekker is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rikus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus V
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Sal weer daar gaan kuier. Was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel, net die beste ligging in Jeffreys.

Oyster 1 is die beste blyplek in Jeffreys. Direkte toegang tot die strand, maar beskut teen die wind. Mooi grasperk, braaiplekke en afdakke tussen Seester en die strand, wat toeganklik is met 'n privaat voetpaadjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seester Strandhuis se terugvoer

Baie dankie vir die gawe boodskap.
Ek is baie bly julle het gehou van ons plek.

Seester Strandhuis
Elzanne K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzanne K
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf.

Heerlike verblyf vir ons gesin gewees. Jy sien, hoor en ruik die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.

Hilde en Stephanie dra hulle besoekers se gerief op die hart en is baie behulpsaam. Seester se ligging is wonderlik omdat ons kleinkind ons vergesel het en die see op ons voorstoep 'n bonus was. semrowende uitsig. Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seester Strandhuis se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente.
Dit was baie lekker om julle hier te ontvang.
Groete,
Hilde

Seester Strandhuis
Nicolette B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Just too short for us. Would love to stay longer next time.

Awesome sea view, very nice place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Gesin met tieners

WOW!

Dit was fantasties. Sover die beste plek waar ek in Jeffreys Baai gebly het. Die uitsig maak ligaam en siel rustig. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en by die strand.

Seester Strandhuis bied selfsorgverblyf en is teen die see geleë. Stapafstand vanaf hoofstrand en ander vermaak. Ons tweede besoek en sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bilikke prys en goeie waarde vir geld. Goed geleë en netjies skoon.

Sal beslis were daar bly as ek in die omgewing is en sal vriende en familie verwys, beslis die moeite werd. Goeie waarde vir geld. Goed geleë en netjies en skoon. Dankie vir die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang met ons aankoms.

Ons het nuwe vriende gemaak en sal definitief weer teruggaan om op 'n gereelde basis gebruik te maak van Seester.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstelling.

Vriendelik ontvang. Beddegoed en bed baie gerieflik. Badkamer en stort baie mooi. Alhoewel daar geen televisie was nie. Die eenheid is nie gekontrolleer voor die tyd nie, anders sou iemand dit seker agtergekom het. Ons moes ook vra vir die koffie, cremora. Die rottangstel benodig dringend nuwe kussings. En 'n stoepie sal 'n aanwins wees. Die prys te hoog vir wat ons ondervind het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Godfrey P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Godfrey P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en ligging baie goed.

Voorsien meeste benodigdhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gewees.

Woonstel was skoon en ons het die privaatstoepie by ons woonstelletjie (Mussel) vreeslik geniet. Baie naby die see (groot pluspunt). Het die uitkykpunte in die tuin baie geniet - ure daar gesit en oor die see gekyk. Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Baie goed toegerus, mense vriendelik en lekker geleë naby strand. Het baie lekker gebly. Veilige parkering vir motor. Sal sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ru-wan M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ru-wan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place.

Very nice place to stay. Very neat and the people are very friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging.

Die gasvrou, Hilde, het ons op baie kort kennisgewing laat oorslaap vir 2 nagte. Mens kon die see sien vanuit die braai-area. Lekker om direk met trappies vanaf die tuin op die see te gaan loop. Hilde het moeite gedoen om vir ons alles te wys en het 'n kaart gehad met ander doendinge en eetplekke in Jeffreys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mayvia F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mayvia F
Saam met vriende

Kon nie vir beter gevra het nie, vreeslik koel en kalm.

Sal enige iemand aanbeveel om Seester Strandhuis te boek, vriendelike mense, lieflike omgewing en die diens is on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, rustig en naby die see.

Was awesome en rustig en lekker naby die see. Gaan definitief were daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seester Strandhuis se terugvoer

Hi Johan, Baie dankie vir die resensie ons waardeer dit. Groete, Stephanie.

Seester Strandhuis
Cameron L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cameron L
Besigheidsreis

Excellent service.

This place is stunningly beautiful and has the most extremely calmness about it. The staff is very friendly and helpful and I would recommend this place to anyone to stay. The back yard is facing directly to the beach and has one of the most stunning view of the sea. This is a very good place for a romantic getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seester Strandhuis se terugvoer

Hi Cameron, Thank you for staying with us on your business trip. We hope that you will bring your fiance soon.
Greetings.
Stephanie

Seester Strandhuis
Meta R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meta R
Saam met vriende

Baie aangenaam - skoon, netjies en gerieflik. Uitstekende diens. Ons het heerlik gekuier en lekker gerus.

Ons sal graag na die Seester terugkeer wanneer ons weer in Suid-Afrika kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nancy R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy op soek is na 'n ware Suid-Afrikaanse ervaring, dan is dit dit!

Seester Strandhuis is nie jou gewone styf gastehuis tipe nie - as jy 'n lekker ontspanne atmosfeer soek met 'n lieflike seefront-braaiplek en myle se strand tot jou beskikking is hierdie jou plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik gastehuis met perfekte uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette F
Gesin met klein kinders

Heerlik, reg op die strand.

Almal was baie vriendelik en Hilde was so tegemoedkomend met ons. Reg op die strand, so die kinders het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, op die see - 20 meter by strand. Uitsig onbeskryflik - behuising baie netjies en gerieflik - yes, sal weer soontoe gaan!

Ek en my vrou was verras. Seestrand huis geleë op die strand met mooi see-uitsig, eienaars baie vriendelik ons het so bitter lekker gekuier, gebraai, gerus, skulpe opgetel en op strand gestap. Wooneenheid is netjies en gerieflik - ons sal vir seker weer soontoe gaan as ons die geleentheid gegun word. Dankie aan Seester Strandhuis vir 'n onbeskryflike 8 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Patrick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is beter opsies beskikbaar.

Die basiese elemente was daar, maar daar is ruimte vir verbetering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo F
Saam met vriende

Pragtige ligging, skoon en netjies. Telefoon etiket kan verbeter.

Sal elke keer as ek in Jeffreysbaai draai van Seester gebruik maak. Sal volgende keer 'n "room with a view" kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het die kuiertjie verskriklik baie geniet. Geen probleme ondervind met die verblyf nie, alles wat nodig was is beskikbaar goed toegerus en baie baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Enkelreisiger

Mooiste uitzicht!

Prachtig uitzicht op t strand en vogels, koffie drinken in alle rust met zeezicht, mooie terrassen in of uit de wind, maar vooral gastvrije eigenaren!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenine O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Was lekker, gemaklik, skoon en het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rerig baie lekker.

Ons het die verblyf baie geniet. Alles met die kamer was reg. Die uitsig en nabyheid van die strand was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seester Strandhuis se terugvoer

Dankie Isak,

Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Stephanie

Seester Strandhuis
Rocco K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco K
Gesin met klein kinders

Seester Strandhuis is fantasties.

Ons was vriendelik ontvang en die eienaar en dogter was altyd bereid om te help al was die versoek hoe klein. En het regtig moeite gedoen. Die geriewe was perfek en skoon en goed toegerus. Sal enige tyd weer kom kuier by Seester Strandhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dylan A
Gesin met tieners

Lekker en toeganklik.

Ons was vriendelik ontvang. Die woonstel was skoon en goed toegerus. Die enigste nadeel is dat daar geen dienste is soos om die badkamers te kom skoonmaak nie en die braai areas was nie elke dag skoongemaak nie.

Marinda P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, waarde vir geld.

Die eenheid was goed toegerus, bed gemaklik, slegs stort maar het goed gewerk. Probleme met watervoorsiening maar munisipale probleem en ons is op hoogte gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seester Strandhuis se terugvoer

Hi Johann,
Baie dankie vir julle geduld met die waterprobleem. Dit lyk of die Munisipaliteit darem nou weer op dreef is.
Ek hoop ons sien julle weer.
Groete,
Seesterstrandhuis

Seester Strandhuis
Matthys G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys G
Gesin met klein kinders

Lekker ontspanning.

Dit was baie lekker gewees en sal weer hier kom kuier. Baie dankie aan die eienaar en dogter vir die lekker kuier en vriendelike hulp en ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seester Strandhuis se terugvoer

Ons waardeer die vriendelike woorde. Ons hou baie daarvan om sulke gawe mense hier te ontvang.

Seester Strandhuis
Ilse T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, netjies en rustig naby die see.

Altyd goeie adres met uitstekende gashere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a friendly welcome by Hans and his wife. They went to a lot of trouble to make us feel at home.

This is the ideal place should you want a restful, peaceful and amazing time of relaxation. The cottage is high on security with an alarm as well as motorised gates. The beach is a 30 second walk away and we could daily stroll for miles on the beach. The stay was well enjoyed with all the amenities you would need for self catering, though our toaster did not function all else made up for one small item not working. We will go back any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seester Strandhuis se terugvoer

Hi Chris,
I am very happy that you liked the place, you will be happy to know that I have replaced the toaster.
Regards,
Hilde

Seester Strandhuis
Gerhard K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel en netjiese fasiliteite.

Baie netjies, skoon en goed toegeruste fasiliteite. Veilige parkeerplek op die perseel en die personeel het moeite gedoen om ons te laat welkom voel. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
San-mari H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
San-mari H
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie netjies. Lekker geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal volgende Kaap-trip weer hier slaap!

In kamer op strand geslaap, definitief die een om te kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briliant!

Perfectly situated right on the beach. Quiet neighbourhood. Safe parking inside the premises. Very well equipped unit. Exceptionally clean and tidy. Great hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vyfster - dit beskryf wat ons hier beleef het. Gerieflikheid, eienaar se betrokkenheid, parkering - uit boonste rakke. Sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantél V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantél V
Gesin met klein kinders

Oulike plekkie, lekker rustig vir 'n wegbreek.

Netjies, goed ingerig en als wat jy nodig het vir 'm lekker wegbreek van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vriendelike mense, skoon geriewe, baie naby aan see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oriole R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Oriole R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons uitsig van die plek af was pragtig. Die plek self is mooi. Die staff baie vriendelik en behulpsaam. Net die DStv kan meer channels kry. Verder aan was dit nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a very pleasant stay.

I would recommend this place for you stay, we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meta R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meta R
Saam met vriende

Heerlik ontspanne en tuis gevoel, naby die see, naby winkels, restaurante, ens. en het lekker uitgerus.

Die Seester is skoon en netjies, prakties ingerig, goed versorg met spesiale aandag aan klein besonderhede wat ons kuier besonder aangenaam gemaak het. Hilde en haar gesin is vriendelik en behulpsaam, maar ons kon ook die nodige privaatheid geniet. Met die strand so naby het ons soggens ontbyt op die strand geniet en kon sommer ver gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon geriewe, sentraal geleë in Jeffereysbaai op die strand teen baie billike tarief.

Ons verblyf by Seester was gemaklik en die eenheid het 'n strort gehad met altyd warm water. Die bed was voldoende en ons kon elke aand 'n goeie nagrus inkry. Geriewe was skoon en die ligging is op die strand. Twee moontlike verbeterings kan wees om lugreëling te oorweeg en 'n definitiewe verbetering kan die vervanging van die braairoosters wees. Ons het lekker en veilig gebly en voertuie was agater 'n geslote hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie sentraal, bekostigbaar en goeie geriewe. Ons verblyfeenheid wat op die boonste verdieping met 'n buitetrap, bra ongerieflik vir ouer mense. Hulle behoort dit by bespreking uit te wys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese omgewing en kompleks goed ingerig en baie netjies.

Sal beslis aanbeveel, goed versorgde eenheid en pragtige strand. Baie gasvry, goeie waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marge J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marge J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon en veilige verblyf teenaan die see.

Veilige, skoon en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dick W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Might visit again.

Nicely positioned on the beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal dalk weer besoek.

Lekker geleë teen die strand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Gesin met tieners

Heerlike verblyf by Jeffreysbaai.

Ons het heerlik gebly by Seester Strandhuis! Gashere is uiters vriendelik en behulpsaam. Die beste was die braaie so te sê op die see! Sal definitief weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige naweek met baie stilte.

Het die naweek geniet. Eienaar baie behulpsaam. Lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uniek.

Ideale verblyf vir die ouer persoon. Baie veilig. Naby alles. Naby strand en goeie hengelplek. Zdenek, Hilde en Stephanie is die ideale gasheer en gasvroue. Wil baie baie graag weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro J
Gesin met tieners

Baie geniet, jammer dit was so kort.

Daar was ongelukkig 'n dubbele bespreking by See Ster vir die tyd wat ons bespreek het. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om toe vir ons ander bly plek te kry. Fantasties lekker gebly langs haar. Sy het regtig baie moeite gedoen en ons laat tuis voel. Dit was heerlik om so op die see te kon kyk en my pa kon oral in sy rolstoel beweeg sonder probleme. So baie dankie vir haar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lene W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Dis 'n baie lekker plek en regtig so te sê minder as 5 minute se stap van die see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees behalwe die hond wat my wou opeet (grappie).

Die verblyf was aangenaam met vriendelike diens. Sal vir seker aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seester Strandhuis se terugvoer

Ek het met die bure gepraat oor hul hond. Gelukkig is Oscar die Boxer baie vriendeliker as wat hy lyk.

Seester Strandhuis
Marius M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Gesin met klein kinders

Puik!

Beste ligging, baie skoon en netjies, en met 'n uitsig wat geld skaars kan koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K
Saam met vriende

Pragtige, gerieflike, netjies en baie veilige plek met asemrowende see-uitsig en stapafstand van strand!

'n Pragtige, goed toegeruste, netjiese en baie veilige plek. Het asemrowende see-uitsig en is stapafstand vanaf strand. Is ook baie naby aan alle winkels en eetplekke! Was baie professioneel en vriendelik ontvang. Ons verblyf was heerlik en ons sal definitief weer daar bly wanneer ons in Jeffreys kuier!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en baie goed geleë

Aangesien dit net ek en my man is, was die verblyf groot genoeg vir ons twee. Rustig, lekker regs langs die see en nie ver van enige van die strande af nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Good!

Everything was as it is advertised and it is really that near to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerry R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and peaceful place.

It was a very relaxing place to be - we enjoyed the natural environment and the sense of peace. Hilda and Sdanek were very friendly and helpful. We really liked being right on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker plek om by te bly ... sal dit aanbeveel aan ander!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam !

Baie skoon en netjies. Dakwaaiers is al wat kort - gedurende warm dae. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel - en ek is iemand wat altyd krities kyk. Ek sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolf P - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hilda is die beste gasvrou. Weereens baie dankie. Ek en Ronell het dit baie geniet.

Jurgens, baie dankie vir al jou reëlings. Die blomme en sjampanje wat Hilda gekoop het was puik. Ek beveel LekkeSlaap en Seester aan. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lida S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld!

Ek het min tyd spandeer by die gastehuis, maar dit was werklik goeie waarde vir geld. Die yskasmagneet was 'n bonus en baie spesiaal. Die gasvrou is uiters hulpvaardig sonder om jou privaatheid te "invade". Ek sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys-straat 17, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74de2564ccf039fddac9f78064933feba5fe9ee7bdf954cd9bb745cf03a50c2083702cf1dd271bb91ac4541d6da0dfd51d19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 17 Uys Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046045680138 24.926379919052
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem