LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seester Strandhuis | LekkeSlaap
+49

Seester Strandhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys-straat 17, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seester Strandhuis is in Jeffreysbaai, net 75 km suidwes van Port Elizabeth, geleë. Jeffreysbaai is een van die 5 bekendste branderry-plekke in die wêreld. Seester Strandhuis is perfek vir paartjies, gesinne en toeriste wat op soek is na pret, plesier en ontspanning rég op die strand.

Die instansie is by die strand: Oyster kyk uit oor die see, Perlemoen en Mussel het uitsigte oor die tuin.

Daar is 3 selfsorg-woonstelle genaamd Oyster, Perlemoen en Mussel. Dié instansie maak voorsiening vir groepe van 2 en 4. Die eenhede is elkeen volledig toegerus en beskik oor gemaklike beddens, 'n kombuisie en 'n TV. Die 3 woonstelle het elkeen 'n aparte ingang en see-uitsigte.

Daar is ook 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Hier kan jy na hartelus visvang, voëlkyk en insiggewende inligting oor die omgewing bekom.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die strand en plaaslike winkels in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Russies

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 60 resensies vir Seester Strandhuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Uys-straat 17, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seester Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys-straat 17, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxNWZmYTNkLTUxMmItNGI3Yy1iNGYzLWY3ZjE1MTRhZWZjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 17 Uys Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.046045680138 24.926379919052
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!