8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 272 Whites Road, Wilderness Central, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Selah-ngs is 'n luukse toevlugsoord in Wildernis, Wes-Kaap. Dit spog met 'n see-uitsig en is ideaal om blywende herinneringe saam met geliefdes te skep.
Dié ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak het. Die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n ekstra badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel met sitplek vir 8, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en verskeie toebehore toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Hierdie unieke huis het ook 'n privaat hysbak.
Buite is daar 'n onderdak-eetarea met 'n privaat braai-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
By Selah-ngs kan gaste in gemak die natuur bewonder. Hierdie luukse huis is perfek vir gaste wat op soek is na avontuur of selfs net wil ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Debra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 272 Whites Road, Wilderness Central, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Selah-ngs het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
272 Whites Road, Wilderness Central, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang