- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Salisbury Road, Selborne, East London, 5201, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Selborne Bed and Breakfast bied smaakvol versierde kamers in Oos-Londen. Dié B&B is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie geriewe.
Verblyf by Selborne Bed and Breakfast bestaan uit 8 kamers wat ook op 'n selfsorgbasis verhuur kan word. Dié kamers is gemeubileer met ekstra lang enkelbeddens of 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Elkeen van dié kamers het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis seep en toiletware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in die eetkamer waar ontbyt bedien word.
Die gastehuis bied daaglikse gratis WiFi tot en met 22:00, asook 'n braaiarea. Klein troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste mits dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Selborne Bed and Breakfast is 5 tot 10 minute se ry vanaf restaurante, winkels en ander geriewe. Die eiendom is ook 10 minute se ry vanaf Oos-Londen Gholfklub en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Salisbury Road, Selborne, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Selborne Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Salisbury Road, Selborne, East London, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang