Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13
Selfsorg in Caledon

Self-Catering @ 15

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Upington Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Self-Catering @ 15 is 'n knus losstaande woonstel agter die eienaars se hoofhuis en is in Caledon geleë. Hierdie woonstel het 'n privaat ingang en is ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek.

Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, broodrooster, oond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liani Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 15 Upington Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Self-Catering @ 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Upington Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bce7f3dab812f1087864ee6c3e77aa89745005b3c738a1d5e1cce526df4a8ecddcd79c83efa6d878778c4dafeb484f25857?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 15 Upington Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.233397949289 19.424795340012
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang