Sea Views

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Jacobien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ons het kom vakansie hou in Vishoek en by familie en vriende gekuier. Pragtige uitsig en al die nodige geriewe is beskikbaar. Die omgewing is mooi en naby die see en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2016

Gerieflike bed en goeie ligging. Dankie aan Steph vir haar gasvryheid. Sy het met aankoms vir ons op 'n 2 ure "trip" geneem om die omgewing te verken - dit was uitstekend en ons kon die volgende dag al die plekkies gaan opsoek wat sy aan ons uitgewys het. Die kamer was baie gerieflik - dankie vir kwaliteit linne. Badkamer bietjie beknop - maar nie ondraaglik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte S
Kort verblyf
4.6
Des 2016

Goeie uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2016

Daar is al die basiese dinge om lekker te bly. Die ontvangs was hartlik en Stephy was altyd beskikbaar. Vanaf die balkon is daar 'n mooi uitsig oor Sun Valley en Valsbaai. Dit is in 'n doodloopstraat en veilig alhoewel die motor in die straat moet staan. Simonstad en Kommetjie is maklik bereikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Carmichael Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiOTQzNDYzLWJlMDktNDkxMy1hZjBkLWZmNWE5NWQ2NmVjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 25 Carmichael Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134968267701 18.411859240732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang