2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 325 Selikats Causeway, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Selikats Studio is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Faerie Glen, Pretoria. Dit is die perfekte oornagverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n sitsakstoel en 'n TV met Netflix. Die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n dubbelwasbak en 'n toilet. 'n Kampbedjie vir babas is op aanvraag beskikbaar.
Die kamer beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af en die eenheid het sonkrag. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en hospitale.
Let asseblief daarop dat twee stelle trappe van ongeveer vyf trappies na die eenheid lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 325 Selikats Causeway, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Selikats Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
325 Selikats Causeway, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang