Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sensiri Plains Hide

B&B
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Manyoni Private Game Reserve, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 355 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sensiri Plains Hide is 'n romantiese en privaat suite wat deel is van die Sensiri Plains Safari Lodge op die eksklusiewe 23 000 hektaar Manyoni Private Game Reserve in Mkuze. Dit word deur ongerepte natuur omring en is ideaal vir 'n rustige bosveldwegbreek.

Hierdie oopplan-suite met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n buitestort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n koffiemasjien en yskassie toegerus. Daar is 'n lessenaar en gratis WiFi. Die buite-area het 'n hangmat en sitplek met 'n uitsig oor die dam.

Gaste het toegang tot die lodge se geriewe wat wildritte twee keer per dag insluit, asook 'n kinderoppasser, kombuisassistente en skoonmakers. Gaste kan die lodge se hoofkombuis gebruik om hul maaltye voor te berei of in die swembad swem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N2, Manyoni Private Game Reserve, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 355
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R9 355
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Manyoni Private Game Reserve, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf8ca2134277d6f2b15bc2ef5ff57694752a17d8c8402827c611663f7613f6c0a76f6d940039d7f6c685fb8d697ee261931e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 355 per nag, vir 2 mense N2 Manyoni Private Game Reserve 3965 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.710300488888 32.053641258163
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem