Serenahof 3
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Serenahof, 70 De Beers Road, Strand, 7410, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Serenahof is 'n woonstelgebou in die Strand waarop slegs 4 woonstelle is.
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 en 'n halwe badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en-suite stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad en stort.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n tuintjie met 'n piekniektafel en braaigeriewe.
Serenahof 3 is net 80 meter van swemstrand af en 750 m vanaf Waterworld, die minigholfbaan en die strand waar gaste kan swem en visvang. Die Strand bied verskeie restaurante en is net 4 km van Somerset Mall af. Verskeie wynlandgoedere en -plase is ook in die omtrek te vinde.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Serenahof, 70 De Beers Road, Strand, 7410, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Serenahof, 70 De Beers Road, Strand, 7410, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang