Serenahof 3
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Serenahof, 70 De Beers Road, Strand, 7410, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Serenahof 3 is 'n woonstelgebou wat in die kusdorp Strand geleë is, waar slegs 4 woonstelle gebou is.
Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 volwassenes. Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 en 'n half badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV het. Die leefarea lei na 'n tuin en braaigeriewe.
Serenahof 3 is slegs 80 m van die swemstrand en 750 m van Waterworld, die minigolfbaan en die strand waar gaste kan swem en visvang. Die strandarea bied 'n verskeidenheid restaurante, 'n groot Checkers en die Busamed-hospitaal naby. Somerset Mall is ongeveer 4 km vanaf die eenheid. Verskeie wynlandgoedere en plase is ook in die omliggende omgewing geleë.
Die eiendom sluit 'n parkeerplek vir een voertuig in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Serenahof, 70 De Beers Road, Strand, 7410, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Serenahof, 70 De Beers Road, Strand, 7410, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang