+12

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Diane K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik gekuier! Die perfekte plekkie om jou siel af te stof. Ons het so lekker by Serendipity gebly! Ons is vriendelik ontvang, die eenheid was super skoon en netjies, en al woon die eienaars op dieselfde perseel, is dit uiters privaat. Dis letterlik 'n paar meter vanaf die mooiste baaitjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Serendipity
Dit was regtig lekker om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer te sien. En die keer moet Johan sy visstok saambring

Estelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustige Weskus atmosfeer. Ons het ’n ongelooflike verblyf by Serendipity in Jacobsbaai gehad. Die plek is pragtig, netjies en met soveel aandag aan detail ingerig – mens voel dadelik tuis. Die rustige Weskus-atmosfeer, die see-geluide en die asemrowende uitsigte maak dit die perfekte wegbreek van die stad se gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Serendipity
Ek is bly julle het dit geniet, Estelle. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Verblyf wat 'n vonkel in jou oë sal bring. Lekker area, lekker verblyf, lekker mense. Dankie vir julle gasvryheid en die geskenkie uit die blou diepstes, word op prys gestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Serendipity
Pleasure Marius and Liesel. Julle is altyd welkom

Lizette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Veilig en baie rustig. Heerlik gekuier: stil, rustig en skoon. Alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Serendipity
Baie dankie vir die resensie, Lizette. Julle is enige tyd welkom.

William P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Ons kuier was rustig en kalm met die breekende golwe. Was dit asemrowend. Was baie rustig, netjies en skoon. Gevoel of ek op ons wittebrood was. Sal dit enige tyd aanbeveel, regtig die prys die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Serendipity
Ek is bly om te hoor dat dit soos 'n 2de wittebrood was, William . Julle is enige tyd welkom!

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gasheer vriendelik. Alle benodighede was beskikbaar. Baie goeie ligging. Baie vriendelik ontvang deur Prescilla. Serendipity is so 900m vanaf die baai en in 'n stil, rustige gebied. Die wooneenheid was goed toegerus, netjies en skoon. Sal dit aanbeveel en definitief weer in die toekoms besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Serendipity
Baie dankie vir die resensie, Pierre. Dit was aangenaam om jou as ons gaste te hê. Jy is altyd welkom by Serendipity.

Elizabeth M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Die gasvrou is vriendelik, behulpsaam en laat mens dadelik welkom voel. Heerlik gebly! Dis regtig 'n besondere blyplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

We had an amazing stay! The host and hostess are very friendly and welcoming. The unit has everything you need, including a beautiful balcony to relax on. It is a short walk away from the beautiful bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Ons het heerlik gebly. Pragtige plek en dorp. Ons het so lekker gebly. Die ligging is perfek en die gasvrou is dierbaar. Alles wat jy nodig het, en die plekkie was baie mooi en netjies. Die speelgoedboks was baie spesiaal en my seuntjie het te lekker deur die boekies geblaai. Die stoep is heerlik en jy het 'n see-uitsig. Sal beslis weer gaan bly as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Priscilla
Serendipity
Baie dankie, Samantha. Ek is bly julle het dit geniet. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek hoop julle kom sommer gou weer en dat julle langer sal bly en ons plekkie verken. Vriendelike groete Priscilla

Hilda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

'n Lieflike, gemaklike oorbly net 'n klipgooi van die baai af. Baie vriendelik! Netjiese, goed ingerigte plekkie. Goed geleë. Vriendelike ontvangs. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Priscilla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Nic Tredoux Street, Jacobsbaai, Saldanha, 7382, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA694e8a6725a6f1fd2d553442482c934a9cef628c771c85b3dca8d8242bcb91cb34e51d2e80f8145c27b2c58c0bfaf9546986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 1 Nic Tredoux Street Jacobsbaai 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.966431683074 17.887769406849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang