Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Bush Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaar-straat 3407, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 240 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Serene Bush Retreat is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis met 2 uitsigdekke en is in die hartjie van die Bosveld in Marlothpark geleë. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek en die huis het 'n plonspoel.

Dié huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 3 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en een van hierdie kamers het 'n en suite-stort. Die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en die ander gaste gebruik die derde badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Daar is ook 'n formele sitarea met gemaklike sitplek. Die tweede verdieping het 'n TV-area met 'n kroeg. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die boonste verdiepings het elk 'n hout-uitsigdek en die grondverdieping lei na 'n lieflike buitelug-kuierarea met 'n piekniektafel en 'n boma met 'n ingeboude braai. Daar is 'n plonspoel met 'n uitsig oor die omliggende bosveld. Die huis het 'n omsetter wat krag aan die ligte en WiFi voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Serene Bush Retreat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Serene Bush Retreat
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Matthew Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Raasblaar-straat 3407, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Serene Bush Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 240
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R2 240
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaar-straat 3407, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fef65cbd42b84e4a749f0f47df8c521c37dea0e20cfc6426abc26658cdcab8c417bf78f3e4166a32971fd7b447dff3af4e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 3407 Raasblaar Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.343822277477 31.808148286508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem