Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shabby Chic Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Shabby Chic Beach House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ayesha N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayesha N

We appreciate the way our employees are treated.

Landlord is very professional and outstanding on cleanliness.

Nicolette S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S

Fantasties lekker.

Huiseienaar, Elle, het ons baie vriendelik verwelkom en oor die naweek gevra of ons tevrede is of nog iets nodig het. Ons was ook bederf met vars vrugte en sjokalade. Huis baie gerieflik, netjies en naby die strand. Die huise het ons verwagtinge heeltemal oortref. Sal definitief weer wil teruggaan!

Shabby Chic Beach House se terugvoer

Baie dankie Nicolette vir jou resensie, en dat julle die huise so mooi skoon gelos het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Shabby Chic Beach House
Sune H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune H

Naby see, gerieflik vir groot familie.

Dit was heerlik. Ons was verbaas hoe groot die plek was en dit was so gerieflik.

Shabby Chic Beach House se terugvoer

Beste Sune, baie dankie vir die resensie. Ons sien uit na jul volgende kuier!

Shabby Chic Beach House
Hanno V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno V

Heerlike kuier by die see in 'n goed geleë, volledig toegeruste strandhuis.

Ons het heerlik gekuier en gebraai op die pragtige stoep wat oor die see kyk.

Alwyn C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn C

Fantasties, netjies, skoon, goed toegerus.

Beide Elle en Christiaan het besoek kom aflê en was wonderlik. Baie behulpsaam met alles en hulle het regtig uit hul pad gegaan om rondom beurtkrag te werk. Kan ten sterkste aanbeveel.

Shabby Chic Beach House se terugvoer

Beste Alwyn, dankie vir julle resensies. Hoop jul gaan besluit om te trek na Dwarskersbos dan is ons bure.

Shabby Chic Beach House
Marie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Shabby Chic het ons verwagting oorskrei.

Shabby is toe baie chic. Alles wat jou hart begeer, plus meer. Ons het einde Oktober 'n paar dae daar spandeer en die eienaars het uit hulle pad gegaan en kon nie meer doen om ons welkom en tuis te laat voel nie. Die eenheid was baie skoon en netjies met goeie linne en handdoeke en ons het die interessante dekor detail geniet en waardeer. Die foto's laat nie reg geskied aan die oulike verblyf nie. Ons was aangenaam verras en sal dit enige tyd met vrymoedigheid aanbeveel.

Shabby Chic Beach House se terugvoer

Baie dankie Marie vir die mooi woorde en aanbeveling. Ek is baie bly julle het die tydjie by Shabby Chic geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Shabby Chic Beach House
Annette E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette E

Heerlik ontspan, gerieflik, baie goeie diens.

Sal definitief weer kom. Baie netjies, goeie ligging, pragtige uitsig. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar.

Shabby Chic Beach House se terugvoer

Baie dankie Annette vir jou terugvoering. Ek is bly julle het lekker gekuier by ons.

Shabby Chic Beach House
Riana V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Batterye gelaai.

Dit is skoon, netjies en baie goed gelëe naby aan die see. Daar kort niks nie en die gedeelde patio het 'n ongelooflike uitsig. Daar kan jy verlore raak met jou gedagtes. Die strand strek vir kilometers lank en is wonderlik skoon. Ons het lang ente gaan stap.

Gerhard V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Fantastiese kuier in 'n baie netjiese en mooi plek wat naby aan die strand is.

Shabby Chic Beach house is 'n juweel wat ons 3 volwassenes perfek gepas het. Mooi en stylvol ingerig en die toegang tot die see is via 'n plankvoetpaadjie wat begin so 50 meter vanaf huis.

Shabby Chic Beach House se terugvoer

Dankie vir die resensie Gerhard, hoop ons sien julle gou weer.

Shabby Chic Beach House
Mandy H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy H

Ons het lekker ontspan!

Was 'n baie lekker wegbreek, met die mooiste view! Loopafstand van die strand, dit was 'n treat!

Riana C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C

Was die skoonste plek waar ek nog was. Dankie.

Was skoonste plek waar ek nog was en alles op sy plek. Sal weer enige tyd gaan. En was baie hulpvaardig. Loopafstand van strand. Sal enige iemand aanbeveel.

Shabby Chic Beach House se terugvoer

Baie dankie Riana.

Shabby Chic Beach House
Emile K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emile K

Baie lekker.

Kort kuier vir die naweek, maar baie lekker.

Chrisanda S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisanda S

Alles en meer

Perfekte huis met asemrowende see-uitsig! Ten volle toegerus, klipgooi van die strand af. Baie gemaklik, die eienaar is 'n wonderlike mens. Lekkerste huis op die Weskus!

Shabby Chic Beach House se terugvoer

Dankie Chrisanda, vir jou mooi resensie.

Shabby Chic Beach House
Dalene V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Heerlik gebly - was net te kort.

Baie gerieflike huisie, maar die sementvloere is baie koud vir wintermaande.

Eugene M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Awesome plek!

Ons het dit so geniet. Dankie vir die gasvryheid. Ons sien julle definitief gou weer.

Lorraine S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Wonderful place to relax and enjoy natural beauty and peace on earth.

Great accommodation, great situation, great vibe, great time had by all.

Adele D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Tranquility with great views.

Thanks so much for a lovely stay. The views from the house are stunning, the cleanliness immaculate and little touches like hand soap at all basins made this a most memorable stay. The kitchen was lovely too. Elle, our host, went out of her way to make our stay comfortable. Thanks so much, Elle, really appreciate what you did for us, we will certainly be back.

Hans O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans O

Warm Wes Coast hospitality.

Great spot, great people, great stay.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Botterblomstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22df0e068b353f5cca0a3eb98c1296e60fd75fcbef0f6a54819d62efac7cb278ef3137d74d2be48c09613f968ecbb076414a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Botterblom Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -32.701752045696 18.22123152234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang