Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 05 Dec 2024 tot 03 Jan 2025 en 12 Dec 2025 to 10 Jan 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 05 Dec 2024 tot 03 Jan 2025 en 12 Dec 2025 to 10 Jan 2026.
Prys sluit in
- Shabby
- Selfsorg.
- Chic
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Vir gerief word beddegoed voorsien en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Gaste moet asseblief hul eie braaihout saambring. 'n Braaier, driehoeke en 'n swartpot word voorsien.
Let asseblief daarop dat dele van die eenhede via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
DStv is ingesluit, sowel as onbeperkte WiFi met 'n beperkte spoed.
Gaste moet asseblief hul eie rugsteunligte saambring in geval van beurtkrag.
Bykomende gaste wat vir 'n dag kom kuier, moet vooraf gereël word. Ons wens dat alle gaste hul verblyf geniet, maar ook die munisipale reëls nakom.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Die eiendom is gedeeltelik omhein waar troeteldiere veilig kan rondbeweeg, geen gras slegs paveisel. Eienaars word verwag om asb agter hul troeteldiere skoontemaak en die werf skoon te los soos gevind. Slegs 2 honde per bespreking kan akkomodeer word.
Let asseblief daarop dat hierdie eenhede slegs as 'n geheel beskikbaar is gedurende die Paas- en Desembervakansie en afslag sal gegee word.
Die gasheer probeer altyd om besprekings tot een groep op 'n slag te beperk sodat deelareas nooit ongemaklik is nie. Vra gerus hieroor wanneer u u navraag doen.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Botterblom Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang