Shabby View Beach House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Ridge-weg 48, Southbroom, Margate, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Shabby View Beach House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis aan Southbroom se hoofstrand. Dié huis bied 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan en Southbroom se strandmeer.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n gastetoilet, 'n kombuis, 2 eetareas, 'n TV-sitarea en 'n tweede sitarea.
Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n dubbelwasbak. Dié kamers lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n addisionele gastetoilet.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ander klein toebehore en 'n toonbank met 4 stoele. Daar is 'n groot etenstafel met sitplek vir 8. Die TV-sitarea het 'n platskerm-TV. Daar is 'n tweede etenstafel met sitplek vir 8 in die tweede oopplan-sitarea. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n afdak en stoepmeubels, wat dan na 'n tuin en swembad met sonstoele en 'n pragtige uitsig lei.
Slaapplek
’n Bespreking by Shabby View Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Tinuque Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- North Ridge-weg 48, Southbroom, Margate, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shabby View Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Ridge-weg 48, Southbroom, Margate, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom