Shad Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin-weg 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shad Cottage is 'n vrystaande kothuis in 'n veilige kompleks in Uvongo Beach, Margate. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin op soek na 'n kuswegbreek.
Die eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer bied 'n uitsig oor die see en het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Die buitestoep het 'n buite-etenstafel en toegang tot gedeelde braaigeriewe. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar en gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Die omliggende area is ideaal vir gaste wat op die strand wil stap en watersport. Gaste kan ook by plaaslike restaurante gaan eet en die nabygeleë besienswaardighede gaan verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Shad Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 189
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Colin-weg 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin-weg 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom