4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 14 Villa Flamenco, 31 Ocean Drive, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Villa Flamenco 14 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 2 slaapkamers wat in Shaka's Rock in KwaZulu-Natal geleë is. Shaka's Rock is 'n kusbuurt langs die Indiese Oseaan aan die beeldskone Dolfynkus, net 5 km noord van Ballito af.
Dié woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 dubbelslaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het 2 badkamers waarvan 1 'n bad en die ander 'n stort het. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die leefarea lei na 'n patio. 'n Sluitbare motorhuis is beskikbaar.
Mense wat graag waterski, op die strand baljaar of diepsee-visvang is mal oor Shaka's Rock se strand. Shaka's Rock bied pragtige kuslyn-uitsigte en die oord het alles wat nodig is vir 'n lekker gesinsvakansie by die see. Die belangrikste geriewe is in Ballito beskikbaar, sowat 5 minute se ry van Shaka's Rock af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Boeta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 85
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 14 Villa Flamenco, 31 Ocean Drive, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Flamenco 14 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Villa Flamenco, 31 Ocean Drive, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang