Shaka's Rock Akkommodasie by Villa Flamenco 14 | LekkeSlaap
+8

Villa Flamenco 14

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir Villa Flamenco 14
Netheid
3.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Hilda D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda D
Gesin met tieners

Ligging fantasties. Woonstel oulik, maar kombuis benodig dringend opknapping.

Badkamers nuut oorgedoen wat pragtig is. Res van woonstel oud maar leefbaar, kombuis benodig dringend opknapping. Ons het nogtans baie lekker gekuier.

Sathya P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sathya P
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf.

Lekker plek net 'n paar meter van die see af. Plek was baie netjies en veilig. Die badkamers is baie netjies en skoon. Sal weer terugkom. Dankie Boetie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome stay.

Nice place just few meters from ocean. Place was very neat and safe. Bathrooms are very neat and clean. Would come back again. Thanks Boetie.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cornette M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornette M
Saam met vriende

Wonderlike uitsig.

Parkering baie ver van woonstel. Probleem met bagasie-dra. Moes vra dat linne vervang moes word na 'n week. Baie veilig.

Blane S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blane S
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Al is die plek nie fancy nie - dit was goed genoeg vir ons gesin. Ons het vreeslik lekker gebly. See is naby genoeg.

Nadine P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nadine P
Gesin met klein kinders

Ons was teleurgesteld met die eenheid.

Die eenheid was baie oudtyds. Die banke was baie ongemaklik en die kombuislig het omtrent 10 minute gevat om aan te kom. Die enigste ding wat ons wel van gehou het was die uitsig oor die see wat ons gehad het.

Aj N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aj N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging.

Uitstekende ligging. Kombuis kort 'n opgradering. P.S. dringend en 'n behoorlike skoonmaak. Vensters en die hele villa kort 'n goeie skoonmaak. Ons het anders baie lekker gebly. Die hekkie na strand was 'n pluspunt. Daar was altyd warm water. 'n Waaier in die tweede kamer sal aanbeveel word. Die reisagent het puik diens gelewer.

Mashudu R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashudu R
Gesin met klein kinders

Ons kom definitief weer terug!

Die ligging is naby die strand en dis 'n huis weg van die huis!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We are definitely coming back!

The location is close to the beach and is a home away from home!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Erika T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika T
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Oor die algemeen is dit 'n heerlike plek om te bly en rustig as jy rustigheid soek.

Leon V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leon V
Gesin met klein kinders

TLC, TLC, TLC.

The view and location is awesome. The accommodation itself is not that great. Needs a lot of TLC!

Elanie E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elanie E
Gesin met klein kinders

Die uitsig was ongelooflik.

Baie lekker gebly, baie dankie.

Dawie S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is geen handdoeke beskikbaar soos per die besprekingsvorm nie. Die eenheid kort 'n bitter goeie skoonmaak en vernuwing van toerusting en dekor. Die badkamers is oorgedoen en aanvaarbaar, maar die eenheid self en toerusting en beddegoed is swak en grillerig. Ook was daar geen dienste Saterdag en Sondag nie.

Sien sterre.

Drieka J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drieka J
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, die see-uitsig was wonderlik. Baie veilig en see is net by die hekkie uit. Tidal pools is net entjie af op die strand.

Villa Flamenco 14's terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet onthou van ons in die toekoms.
Groete,
Boeta

Villa Flamenco 14
Gary R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf met 'n pragtige uitsig.

Daar kort bietjie aandag in die binnekant van Shakas Rock Villa Flamenco 14, bv. oop kragdrade binne in die kas, ligte wat nie werk nie, toilethouer wat afval van die muur, stukkende meubels, stadige uitvloei van stort water, ens.

Elinda V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely loved it!

We loved every minute of our stay! Just to walk out of your place onto the beach was the best part! The house was nice and cosy. Will definitely come back!

Alan V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan V
Gesin met klein kinders

Fantastiese vakansieblyplek, sal die plekkie weer besoek.

Baie mooi uitsig oor die see/strand. Heerlik gebly en sal weer teruggaan.

Ingrid W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly, woonstel is goed toegerus en is meters van die strand met pragtige see-uitsig. Drie keer dolfyne gesien.

Rina M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Rina M

Die see-uitsig van die woonstel is wonderlik en ons het heerlik gebly.

Villa Flamenco no 14 het 'n uitstekende ligging. Die woonstel het alles wat nodig is. Die badkamers is pragtig nuut. Die skoonmakers maak baie bolangs skoon en die plek kort 'n in-diepte-skoonmaak. Die kompleks se baie trappe maak dit nie baie geskik vir ouer mense nie.

Chris A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A
Gesin met tieners

Droom saam die musiek van die branders.

Sien sterre.

Villa Flamenco 14's terugvoer

Hi Chris
Ek is bly julle het dit geniet.
Groete,
Boeta

Villa Flamenco 14
Vanaf R990
per nag (plek vir 5)
Vanaf R990
per nag (plek vir 5)
Vanaf R990
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco 14, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyYjkxNGY2LTgxYzgtNDI4MS05YTQwLTAzYzI4ZDRkZGNiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 14 Villa Flamenco 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.511157 31.231637
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za