Shalom
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Leipoldt Street, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Shalom bied selfsorgverblyf in Van Ryneveld in Strand, Wes-Kaap. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Verblyf word gebied in die hoofhuis en die kothuis. Albei eenhede het privaat ingange, kombuisies, leefareas, privaat badkamers en 'n buite-area.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby die strand en plaaslike winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 41 Leipoldt Street, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Leipoldt Street, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang