+24

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dumisani F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Exceptional. Fantastic place with loving hosts that keep on checking if you are alright.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle F
Lang verblyf
5.0
Apr 2026

Baie gerieflike plekkie vir twee. Ons het vreeslik lekker gebly. Die eienaars was super awesome gewees, baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Asemrowend. Verblyf was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Dankie Nathan, kom gerus weer. Shalom

Jonathan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Dankie, julle mag maar weer kom inloer. Shalom

Ken V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig na 'n lang dag op die pad. Baie aangename, rustige, veilige omgewing, goeie aanwysings gegee, baie padverlegings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Dankie, Ken. Dit was aangenaam om te ontmoet. Hoop om gou weer te sien. Shalom

Andrew T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Highly recommended. Just what we needed. Clean and comfortable. Made to feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Thank you, Andrew. Come and visit again. Shalom

Matthys B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig, stil, baie lekker gebly. Baie netjies en stil. Alles wat nodig was, was beskikbaar. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Dankie, julle sal altyd welkom wees om weer te kom kuier. Shalom.

Johann D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Goeie waarde vir geld. Aletta het uit haar pad gegaan vir ons. Ons sal vir seker weer daar bly as ons in George kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade J
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Dit was ongelooflik baie lekker. Ek het baie lekker gebly en lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Baie dankie, julle sal altyd welkom wees by ons. Shalom groete

Michelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lovely and quiet. Quiet, comfortable and clean, with most of what one would need. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Baie dankie, ek hoop ons sien sommer gou weer. Shalom groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dimpels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 575
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 Fichat Street, George South, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc136a9730a27f54eb1022bcd22110c250c08bd590318f8e59ad1d868047743b26c6df807f836d37297a0cd520b8c91dea830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 53 Fichat Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.968589067259 22.453097663709
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang