+23
Selfsorg in Springbok

Shalom Self-Catering Cottages

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N7, Biesietjiesfontein Farm 218, Portion 5, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Shalom Self-Catering Cottages is op 'n plaas buite die skilderagtige dorpie Springbok in Namakwaland. Shalom bied 'n rustige omgewing vir reisigers. Hierdie luukse perseel bied selfsorgverblyf, ideaal vir diegene wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige eenhede.

Vrede het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Vreugde het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Hierdie eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die eenhede beskik oor onderdakstoepe, ideaal vir ontspanning, en bied toegang tot braai-areas. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chris V
Besigheidsreis
5.0
Die roete tussen Kaapstad en Kakamas is net perfek gemaak vir 'n ruskans. Netheid en Dolla se gasvryheid is fantasties.
Mei 2026
Jenny L
Saam met vriende
5.0
Lovely stay - friendly, clean. We loved our stay at Shalom Cottage. The host was very friendly and very helpful with information about ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Ria N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, gerieflike kuier om blomme te kyk. Ons het baie gemaklik gebly in hierdie skoon, netjiese en goed-toegeruste verblyf. Dolla, ons vriendelike...
Sien meer
Aug 2025
Melany G
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en pragtig. Ons het net 1 aand geslaap, maar wens ons het langer gebly. Ons was vriendelik verwelkom. Die eenheid is goed toegerus en lekker gr...
Sien meer
Aug 2025
Kevin M
Saam met lewensmaat
4.6
A really lovely stay in a clean, modern and well-furnished unit. The hostess was extremely friendly and efficient. She welcomed us to h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N7, Biesietjiesfontein Farm 218, Portion 5, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Shalom Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N7, Biesietjiesfontein Farm 218, Portion 5, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b4d67ef35723cb164d08ef79e13ff5beec5a0e9339c6640062fc3a7494b793f7877d249236126eabdc514c008480d9e4cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 N7 Biesietjiesfontein Farm 218, Portion 5 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.711932 17.89079
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang