Pick your preferred language

English

Afrikaans

+22

3 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Louie Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Shalu House bied knus en rustige verblyf in Lemoenkloof, 'n sentrale voorstad van Paarl. Ideaal vir 'n klein gesin of paartjie, bied hierdie eenheid privaatheid, gemak en gerieflike toegang tot plaaslike besienswaardighede.

Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer, gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en 'n tweede slaaparea met 'n kinderbank vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n waaier, 'n TV en gratis WiFi.

Die eenheid het 'n privaat ingang en gaste het ook toegang tot 'n privaat patio met buitemeubels. Gratis, veilige parkering word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ryno R
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en presies wat ons nodig gehad het. Die plekkie was presies wat ons nodig gehad het. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Dit is g...
Sien meer
Des 2025
Etienne S
Saam met lewensmaat
5.0
Knus verblyf met gerieflike ligging. Die vriendelike ontvangs het voorspel hier is iets spesiaal aan die kom! Alles was pynlik netjies en vir ons doel...
Sien meer
Nov 2025
Chantel V
5.0
Dit was baie lekker. Die elektriese komberse het baie gehelp. Dit was baie lekker aangenaam. Vriendelike mense.
Aug 2025
Chanay B
Gesin met klein kinders
5.0
My rus en vrede het ek gevind, al was dit net vir 1 dag ,. Die stilte en rustigheid was net wat ek nodig gehad het, sal definitief weer besoek, 100%.
Jul 2025
James D
Saam met lewensmaat
4.6
Fantasties. Lekker gebly. Kan nie kla nie.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 15 Louie Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shalu House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek

15 Louie Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0363e39d52e96ec7183ae4f5d1cad31f041a50736d2be54c4981873ad8da2b8bf9f2ff270fda581762860c30986d71edd0c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 15 Louie Street Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.728485858084 18.962109495848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang