Beskrywing
Elke kampeerplek is op 'n grasvlakte met skadubome geleë en het toegang tot krag, lopende water en ablusiegeriewe. Elke kampeerplek het 'n bos-kombuisie. Hierdie kombuisies het oorgenoeg skadu tydens die reënseisoen en ekstra skadu tydens kwaai somermaande.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders van 4 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is aangewese rookareas op die perseel.
Rook is verbode in die eenhede.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke chalet is tussen welige bome geleë en dit is op die oewer van die Okavangorivier, wat 'n pragtige uitsig op die Popa-valle bied. Elke chalet is pragtig ingerig. Die chalet beskik oor 2 enkelbeddens met muskietnette, wat ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die chalets het ook 'n en suite-stort, sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe. Word elke oggend wakker met die voëlsang, terwyl jy jou koppie koffie en die natuurskoon geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders van 4 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is aangewese rookareas op die perseel.
Rook is verbode in die eenhede.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse tente is op steltes op die oewer van die Okavangorivier gebou en bied pragtige uitsigte op die Popa-valle. Dié tente bied 2 enkelbeddens met muskietnette wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, asook 'n en suite-stort. Verder het elke tent 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders van 4 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is aangewese rookareas op die perseel.
Rook is verbode in die eenhede.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Divava Village, Divundu, Kavango Oos
Sien kaart- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang