6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Lagoon Road, Shangri la 408, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Shangri La 408 is ’n volledig toegeruste selfsorg-eenheid in die gewilde kusdorpie Doonside, sowat 30 km suidwes van Durban, tussen Amanzimtoti en Illovo.
Die eenheid is gerieflik gemeubileer vir ’n gesin van ses en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 moderne badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggroottebed en ’n en-suite badkamer met ’n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. ’n Slaapbank bied slaapplek vir 2 ekstra gaste.
Die kombuis is volledig toegerus met stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die 4-sitplek-ontbyttoonbank geniet word, en die leefarea het ’n gemaklike sitkamerstel en TV. Gratis Wi-Fi is beskikbaar, en see-uitsigte kan vanuit die leefarea en hoofslaapkamer bewonder word.
Shangri La 408 bied ’n veilige kelderparkeerplek vir een voertuig en drie hysbakke wat tydens kragonderbrekings via ’n generator funksioneer. Die kompleks sluit ’n winkel en wegneemrestaurant in, met daglikse spesiale aanbiedings, en strandope, sambrele en karretjies is te huur. Gaste het ook toegang tot gesamentlike braaigeriewe, ’n groot swembad, ’n kinderbad, ’n piekniekarea en ’n speelarea.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 7 Lagoon Road, Shangri la 408, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shangri la 408 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Lagoon Road, Shangri la 408, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang