+154
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 56 Lagoon Drive, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Shangrila bied stylvolle selfsorgverblyf aan KwaZulu-Natal se Suidkus, net 'n uur vanaf Durban. Die eiendom het direkte toegang tot die pragtige strand wat bekend is vir swem, branderplankry, wandel en visvang.

Verblyf word gebied in die Shangrila-hoofhuis wat slaapplek vir 10 gaste in 4 en suite-slaapkamers het, asook in 'n kothuis op die heuwel wat slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers het. Die huis en kothuis het kombuisgeriewe, 'n leefarea en ongelooflike uitsigte.

Die lieflike tuin is gevul met voëls, skoenlappers en ander diertjies.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Vishnu M
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. It was peaceful and relaxing. I enjoyed the beach and the fresh air.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Peter A
Gesin met klein kinders
4.8
Very nice beach venue. Very comfortable. The wide patio which runs around the entire house is ideal for small children to play in. Very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Ilse W
4.8
Wonderlike stoepkuiers. Ons familie het ’n midweek by Shangrila deurgebring. Dit is die tweede keer dat ek hier kuier, en hierdie keer het ek my famil...
Sien meer
Jan 2026
Johan C
Gesin met klein kinders
4.8
’n Stukkie paradys aan die kus. Ons het ’n heerlike week by Shangri-La deurgebring, en dit was van begin tot einde ’n absolute vreugde. Die twee-slaap...
Sien meer
Jan 2026
Douglas K
Saam met vriende
4.8
Good. Exactly what we wanted.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 56 Lagoon Drive, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shangrila het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

56 Lagoon Drive, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyYWI1NGIyLTA4YTctNDk4NC1iYjQ2LTQ2NGFhMjU2YmM1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 56 Lagoon Drive Bazley Beach 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.446675841924 30.658482536674
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang