Shasha Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D908 Cyferontein, Mabalingwe, Bela-Bela, 4080, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Shasha Lodge lê binne die Cyferfontein-kamp van Mabalingwe Natuurreservaat. Hierdie reservaat spog met golwende heuwels, skouspelagtige natuurskoon en damme met volop voëllewe en 36 spesies wild wat die Groot 5 insluit, om maar net van die wonders wat op jou wag te noem.
Die huis het slaapplek vir 10 volwassenes en 10 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 5 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 1 koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank, terwyl die ander 2 slaapkamers elkeen 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank het. Elke kamer se en suite-badkamer het óf 'n stort en bad óf net 'n stort en die vyfde badkamer het slegs 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele.
Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, leefarea en eetarea, buitesitplek en pooltafel in. Die stoep op die onderste verdieping lei na die sprankelende swembad, Jacuzzi en braaigeriewe.
Benewens die wonderlike omgewing, word gaste bederf met die opsies van verskeie aktiwiteite wat wildritte, perdry, koue en verhitte swembaddens en 'n buitespa insluit. 'n Privaat wildritvoertuig kan gehuur word vir selfry. 'n Sjefdiens kan bygevoeg word as 'n ekstra of alles ingesluit-dienste kan versoek word. Spyskaartopsies is beskikbaar, maar bly onderhewig aan verandering.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 209
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- D908 Cyferontein, Mabalingwe, Bela-Bela, 4080, Limpopo
- Gaste dink Shasha Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D908 Cyferontein, Mabalingwe, Bela-Bela, 4080, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom