+18
Selfsorg in St. Helenabaai

Shelley Point TF22

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Henritha L
Kort verblyf
3.2
Apr 2026

Unpleasant. Our stay was great but upon arrival the place was full of dust and ants. There was no mop so we couldn't clean the floors. The WiFi was a big problem; they knew we were going to be there for 4 days with little kids. The data ran out and when we called, it was said they bought a 20GB. How can it be up?! I just left it at that. I'll just never book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Enslin G
Kort verblyf
2.8
Jan 2026

Was ok. Internet het elke dag probleme gegee. Nie genoeg groter potte.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Christ L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Lekker ontspanne tyd beleef. Geen skoonmaak dienste soos in e-pos aangedui nie. Huis skoonmaak benodig. Beddegoed moet vervang word. Party stukkend en lakens te groot vir die bed. Buiteligte werk nie en baie gloeilampe buitewerking.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lucio V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantastiese naweek. Die plek was baie skoon en netjies. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Niemand het ons kom pla nie. Dis op 'n veilige plek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Fantasties en aangenaam. Huis was baie netjies. Die stilte was soos voedsel vir die siel en die kuier was genotvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kershnee V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Very enjoyable experience. The house is beautiful, very safe, and quiet, the house is basically sound proof which is awesome and the indoor braai is very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvita L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Dit was verskriklik mooi. See is stapafstand. Potte en panne bietjie oud. Makeer rasper. Alle ander items was beskikbaar en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Kuier was aangenaam. Kuier was aangenaam. Strande binne stapafstand. Veilige plek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moira C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2023

Very comfortable stay. House was very nicely equipt. got awesome service from the agent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merilene L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2023

Dit was aangenaam om daar te wees. Mense daar rond is baie vriendelik. Sal enige tyd weer gaan. Ons voel veilig daar. Die plek is baie mooi. Die ontvangs was baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek

The Fountains Crescent, Shelley Point, St. Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e1154c9bd9b05fa063b4b7a9c5acdc17347fb8868a9c3f84714fb0e69f54a8f2d6698363be3a22bdfc96b8c2cbb9bbff6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9) 36 5 1 5 The Fountains Crescent Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -32.706129573297 17.970992891083
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang