9 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - The Fountains Crescent, Shelley Point, St. Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Shelley Point TF22 is 'n selfsorg-vakansiehuis binne die Shelley Point gholf-oord met 'n 9-putjie-gholfbaan geleë. Die huis is by die einde van put nommer 1 geleë. Shelley Point is 'n 31 km lange kuslyn met 18 baaie, en 3 hawens en is 1 van 3 natuurlike baaie op die wêreld se hoof kuslyne waar jy die sonsopkoms en sonsondergang kan bewonder.
Die huis het slaapplek vir tot 9 gaste en bestaan uit 3 dubbelslaapkamers op die onderste verdieping en 'n solder-area. Daar is ook 2 badkamers, 'n leefkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n binnebraai. Buite is daar 'n tuintjie met 'n braai-area en 'n tafel en stoele. Dubbelmotorhuis en straatparkeerplek word voorsien.
Shelley Point lê in Shelley Bay se kalm waters, en bied pragtige uitsigte en watersportgeleenthede. Daar is mooi wandelpaaie en dit is 'n goeie plek vir "sandboarding". Mossels kan ook hier versamel word en dit is die ideale plek vir besoekers wat smag na sielsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lynn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- The Fountains Crescent, Shelley Point, St. Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Shelley Point TF22 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
The Fountains Crescent, Shelley Point, St. Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang