- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Fisher Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Shelley's Guest House bied verblyf in 'n gastehuis wat die perfekte kombinasie van gasvryheid, privaatheid en gemak is. Die eenheid is in 'n veilige en stil woonbuurt in die hartjie van Bethlehem in die Oos-Vrystaat. Dit is net 30 minute se ry vanaf Clarens en naby Lesotho en al die hoofpaaie. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die verblyf word in 'n dubbel- en gesinskamer gebied. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kamers het ook elk 'n privaat ingang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shelley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 200
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Fisher Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Shelley's Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Fisher Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang