+40
Gastehuis in Tzaneen

Sherwood's Country House

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 Pigeonhole, Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Die rustige Agatha-berge is die tuiste van Sherwood's Country House, 'n klein Victoriaanse landhuis 13 kilometer bo Tzaneen in die Limpopo-provinsie. Die eiendom is binne 'n uur se ry vanaf die Krugerwildtuin geleë.

Die akkommodasie bestaan uit 7 kamers, waarvan 3 Standaardkamers, 2 Klassieke kamers en 2 Deluxe-kamers is. Sommige van die kamers het privaat stoepe. Alle kamers het koffie- en teemaakgeriewe, en suite-badkamers met bad en/of stort en satelliet-televisie. Gaste kan gedurende die heerlike warm somersdae by die swembad ontspan. Daar is ook 'n volledig gelisensieerde kroeg beskikbaar.

Die Rooikat-staproete is 1.5 km van Sherwood's na die Nuwe Agatha-bosboustasie. Hierdie 4-uur lange staptog neem beide bewerkte en inheemse woude in 'n bergagtige omgewing in en eindig onder in die vallei waar jy 'n pragtige stuk Bob's-rivier met verfrissende kristalhelder water, groot rotspoele en watervalle vind. 'n Lui sonnige middag om in ongerepte privaatheid te swem.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johann T
Besigheidsreis
5.0
Onvergeetlike. Baie mooi natuur, skoon. Vriendelike mense.
Sep 2025
David F
Besigheidsreis
5.0
Hidden gem, stunning and comfortable. Stunning views, beautiful building and very comfortable beds. WiFi actually worked and it is impo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Charles S
Saam met lewensmaat
5.0
Vierster weelde teen twee ster prys! Baie lekker gebly, mooiste uitsig, stil, veilig, ruim kamers met sitbank, TV met baie kanale, sal beslis weer geb...
Sien meer
Apr 2025
Judith B
Saam met lewensmaat
5.0
N Pragtige gastehuis met n prentjie mooi tuin in n asemrowende ligging. Sherwood's Country House is n besonderse gastehuis, met n prentjie mooi tuin i...
Sien meer
Apr 2025
Deon V
Besigheidsreis
4.6
Was baie lekker, die bestuurder het uit haar pad gegaan om te help, dankie baie. Jip, die bestuurder het uit haar pad gegaan om te help, dankie baie. ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daniela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 28 Pigeonhole, Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Sherwood's Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Pigeonhole, Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhNWIxMGE3LWYxOTctNDRiOC05OGM3LTZjNjU1YWFmY2ZkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 28 Pigeonhole, Old Coach Road Agatha 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.921541624343 30.132149802579
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang