Beskrywing
Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartslaapbank wat geskik is vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Verder is daar 'n platskerm-TV met gratis Netflix en DStv Premium, gratis WiFi en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, induksiestoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster.
Huisreëls
Rrook is verbode in die kamer.
Rook word buite op die balkon toegelaat, maar as die kamer na rook ruik sal 'n ekstra diepskoonmaakfooi gehef word om die gordyne en meubels te laat droogskoonmaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 klein kind in 2 slaapkamers. Albei kamers het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed vir 'n kind in die leefarea. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, WiFi, TV en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf, induksiestoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas insluit.
Huisreëls
Rrook is verbode in die kamer.
Rook word buite op die balkon toegelaat, maar as die kamer na rook ruik sal 'n ekstra diepskoonmaakfooi gehef word om die gordyne en meubels te laat droogskoonmaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Penthouse Suite het 'n groot balkon met uitsig oor die hawe en die see. Verblyf word gebied vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad en toilet. 'n Volledig toegeruste kombuis word voorsien met 'n mikrogolfoond, yskas en oond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Toeganklikheid
Huisreëls
Rrook is verbode in die kamer.
Rook word buite op die balkon toegelaat, maar as die kamer na rook ruik sal 'n ekstra diepskoonmaakfooi gehef word om die gordyne en meubels te laat droogskoonmaak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Triton Avenue, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franics Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang