+29
Selfsorg in Kaap St. Francis

Shorebreak @ Cape St Francis Lifestyle Estate

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

20% AF!
Winteraanbod
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 8 Mei 2026 tot 30 Sep 2026.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Sonskermroom vlek beddegoed en gaste moet asb. 'n sonskermroom gebruik wat nie vlek nie. Indien beddegoed beskadig word sal dit van deposito verhaal word.
Geen troeteldiere.
Geen partytjies.
Geen geraas na 22:00 soos per die oorde se reëls.
Aparte vorm sal gestuur word wat voltooi en teruggestuur moet word.
'n Omsetter en Sonkragpanele is beskikbaar vir beurtkrag. Die watertenk voorsien water aan die huis in noodgeval.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 600
20 % AF
R 4 600 R 3 680
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 600
20 % AF
R 4 600 R 3 680
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 600
20 % AF
R 4 600 R 3 680
per nag (plek vir 8)
Bespreek

6 The Dunes, Cape St Francis Resort, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA059df36649c19436ef5fc35dc0cfdce5e634177b89141f59c2ba2682cb9067e4065672a098b1375c5cd107a3375d3a32882a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 600 nouVanaf R3 680 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 6 The Dunes Cape St Francis Resort 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.198657945122 24.835291592206

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang