Shores Keep
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Kiewiet Crescent, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Shores Keep is in Sandbaai, Hermanus, geleë en bied gemaklike akkommodasie in 'n ruim eenheid op die boonste verdieping van die eiendom en spog met skilderagtige uitsigte oor die see, berge, tuine en swembad. Die eiendom is binne loopafstand van Sandbaai-strand, rotspoele aan die kus en die plaaslike kuspad geleë, terwyl Onrus-strand, winkels, restaurante en die Hemel-en-Aarde-wynroete almal maklik bereikbaar is binne 'n kort rit.
Dit bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die twee slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die derde badkamer is ingerig met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Dit spog met 'n oopplan-leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel, en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die goed beskutte tuin beskik oor 'n swembad, borrelbad en buitelug-vermaakgeriewe. Die eiendom bied veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Vincent Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Kiewiet Crescent, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Kiewiet Crescent, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang