6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Sidwell Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sidwell Gardens is 'n pragtige dubbelverdieping-vakansiehuis in Heather Park, George, en dit bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n TV en WiFi.
Daar is 2 stoepe, een by die plonspoel en die ander een naby die ingeboude braai-area, en dit is ideaal vir ontspan en gehaltetyd saam deurbring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 59
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12 Sidwell Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Sidwell Gardens het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Sidwell Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang