+10
Selfsorg in Erasmuskloof

Sien Gou Weer by 364

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corniel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies, ruim en meer as wat ons verwag het. Ons was vir 'n sporttoernooi by Waterkloof Hoërskool. Die plekkie is ruim, netjies en meer as waarvoor ons gesoek het, stapafstand na die skool. Dit is baie veilig en ons sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Gerieflik. Skoon en netjies. Dit was baie gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker gekuier en sal weer gaan. Uiters netjiese blyplek, smaakvol met baie ekstras. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sal die plek hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Goeie verblyf. Heerlik gebly, mooi woonstel, gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Absoluut Fantasties! As gevolg van gereelde besoeke aan Pretoria het ons die afgelope paar maande in verskillende gastehuise gebly. Toe ek Sien Gou Weer se advertensie op die webtuiste sien – met die groen grasperk en pragtige omgewing – het dit vir my gelyk na presies die tipe plek waarvan ons ouens van die platteland sal hou. Ons het bespreek en is absoluut verwonderd oor wat ons hier aangetref het: ’n pragtige, volledig toegeruste moderne woonstel met veilige parkering. Ons gashere, Elize en Johan, is fantasties en gaan werklik uit hulle pad om na ons om te sien. Baie geluk en dankie aan julle twee – ons waardeer julle opreg. Vir ons sal Sien Gou Weer altyd die eerste keuse wees wanneer ons weer Pretoria besoek. Baie dankie vir julle vriendelikheid, Elize en Johan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Plek sentraal geleë, naby hospitaal en eetplekke. Ons het baie lekker gebly, baie aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ek sal enige tyd weer daar bly. Daar was heerlike beskuit en lekker koffie. Dit het gevoel of jy by jou eie huis was. Lekker naby die hospitaal en 'n baie stil en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon Herbert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aan te beveel. Uitstekende verblyf, skoon en netjies. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Verblyf van hoogstaande gehalte. Baie lekker uitstekende verblyf. Gasheer en gasvrou se waarde is vir seker korrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

364 Umfolozi Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1eb183136560b91aae23bd4b9ac784dfa1c2b9ffda7edf6b69df68c4661f4132f4cdba9d954e74bf25dd62fcf228bca2b6b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 364 Umfolozi Street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.817256630424 28.258876282803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang