Signature 507
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Signature 507 is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van De Waterkant, Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n klein groepie vriende wat die Moederstad wil verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofbadkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n balkon met sitplek wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie terwyl gaste die omliggende stad se uitsigte bewonder. Gaste kan 'n kort entjie stap na die gewilde V&A Waterfront en talle winkels en restaurante verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang