9 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - 7 Queen Elizabeth Street, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Siloam is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis wat in Uvongo geleë is. Hierdie ruim huis het slaapplek vir 8 mense met 'n maksimum van 6 volwassenes en is naby Lucien-strand.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het ook 'n plafonwaaier. Die vierde slaapkamer is op die boonste verdieping, en dit het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad.
Daar is ook 'n tweede sitarea bo met 'n enkelbed. Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook, asook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met 'n DStv.
Daar is 'n groot balkon met 'n ingeboude braaigeriewe wat oor die tuin en die swembad uitkyk. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en die eiendom het elektriese omheining. Die eiendom is ook binne 2 km vanaf Margate North Beach, restaurante en ander geriewe in die area.
Die verblyf het ook 'n omskakelaar wat die TV en ligte aanhou tydens beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 Queen Elizabeth Street, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Siloam het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Queen Elizabeth Street, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang