+5
Selfsorg in Silver Lakes

Boetiek Eenheid 1 Silver Lakes

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Marita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik, rustig en gemaklik. Pragtige silwerskoon, goed toegeruste verblyf. Baie spasie en 'n heerlike kuierstoep!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhild N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beslis baie beter as 'n hotelkamer. Ruim, stil en netjies. Baie vriendelike en behulpsame eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Perfek. Baie netjies, skoon, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Macha C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie netjies en stylvol. Ons het in eenheid 2 gebly! Absoluut stunning woonstel! Josh & Maria was baie behulpsaam! Sal beslis weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies, gerieflik en in 'n veilige area. Ons het baie lekker gebly. Die reëlings vooraf, insluitend die hek­kodes, was betyds en het die aankoms en toegang tot die eenheid baie maklik gemaak. Die eenheid self is baie netjies en goed toegerus. Die bed was uiters gemaklik en van uitstekende gehalte. Die enigste klein puntjie van verbetering sou wees om koffie beskikbaar te stel, aangesien daar glad nie was nie. 'n Verdere voorstel vir die toekoms is om dalk 'n skadunet vir gaste se voertuie te oorweeg, aangesien die bestaande een slegs vir die eienaar beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maronell V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig mooi. Baie ruim en netjies. Toerusting nuut en werk. Baie netjies. Ruim. Baie privaat. Ongelooflike ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker. Die verblyf was lekker en baie netjies. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhild N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hierdie eenheid is pragtig skoon, met netjiese en ruim vertrekke. Hierdie blyplek is in 'n baie stil en veilige omgewing. Dit was perfek vir 'n basis om besigheidsake in Pretoria af te handel. Die eienaar is baie vriendelik en professioneel, en die skoonmaakster is dierbaar en ken haar werk goed! Ons verkies privaatheid bo kommersiële hotelkamers en het veral die ekstra spasie - leefarea, oopplan kombuis, groot slaapkamer, instapkas en pragtige badkamer met 'n baie gemaklike bad en gerieflike groot stort - geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Amazing. It was amazing; the value for money was definitely there. I will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Mooi, skoon, netjies, behulpsame gasheer. Ons het waarlik lekker gebly. Dit is 'n stunning eenheid met als wat jy nodig het. Skoon, netjies, privaat en 'n baie behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Doral Close, Silver Lakes Golf Estate, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65c11c2e674ff7fc2cdfb6b9837ad35980bab9cc7b2a16a84a4a873054b71442637125f850bede6c9f649ad0036796ad1c46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 3 Doral Close Silver Lakes Golf Estate 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.770106398577 28.373915109442

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang