6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2025 Gulley Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Silversands is 'n lieflike oopplan-gesinshuis net 'n entjie se stap van Silver Sands-strand in Bettysbaai af. Die huis het 'n dagbed waarop gaste kan ontspan en die berg-uitsig geniet.
Die huis het 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, toonbank en 'n opwaskamer. Verder is daar 'n kaggel, pizza-oond en 'n ommuurde agterplaas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 567
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 2025 Gulley Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Silversands het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2025 Gulley Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang