Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silverstone Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Silverstone Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gillian H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian H

Comfortable, beautiful garden and very safe.

Healthy breakfast served in good time and had use of the gym. The blind on 1 small window was inoperable, however, the host made a temporary solution. The bathroom had just been painted and could not be used for several hours.

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Hi Gill,
Sorry about the paint, but there was terrible mould in the bathroom, and it presented a safety hazard for guests.
The blind has since been rectified, the previous guest locked the mechanism somehow.
Kind regards,
Pierre

Silverstone Guesthouse
Casper K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K

Skoon en gemaklik.

Dankie vir die vriendelike diens.

Gerhard D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Uitstekende kliëntediens, rustige, veilige, skoon verblyf.

Pierre by Silverstone Gastehuis het ons baie tuis laat voel en ons privaatheid respekteer, ons geakkommodeer met 'n ongewone situasie en bederf met 'n bobaas Engelse ontbyt (my oudste kind se eie woorde). Die erf is in 'n veilige area en die lowergroen erf met pragtige bome het ons die blaaskans gegee waarvoor gehoop het. Ek sal gerus Silverstone Gastehuis aanbeveel!

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Dit was n groot plesier om julle by ons te akkommodeer.

Hoop om julle gou weer te sien.

Pierre en die Silverstone Familie

Silverstone Guesthouse
Naomi Y - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi Y

Ons het vir een aand hier oornag.

Die personeel is baie vriendelik. Dit is 'n baie mooi gastehuis. Skoon en netjies. Die ontbyt was baie lekker.

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Dankie dat julle Silverstone gekies het vir julle verblyf. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms by ons te sien. Pierre en die Silverstone Familie

Silverstone Guesthouse
Ernest A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest A

Rustig en gasvry.

Ons was vriendelik verwelkom. Die area is baie rustig en die gastehuis het 'n mooi tuin en swembad om af te koel. 'n Groot bonus is dat hulle sonkrag gebruik, so ons het geen krag onderbrekings ervaar nie. Ons het lekker gerus en die laaste oggend het ons afgesluit met 'n lekker plaasontbyt.

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Ons is bly julle het julle tydjie by Silverstone geniet.

Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Vriendelike groete
Pierre en die Silverstone span

Silverstone Guesthouse
Carien V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Carien V

Heerlik oorgeslaap. Omgewing baie mooi en veilig.

Silverstone is 'n baie mooi gastehuis met 'n pragtige erf. Voertuig was veilig. Kamer was luuks en snoesig. Heerlik gebly. Geen etes daar geëet nie.

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Hoop om jou gou weer te verwelkom by ons. Die Silverstone Familie

Silverstone Guesthouse
Gert N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert N

Baie netjies, personeel vriendelik baie veilig en geriewe om te gebruik is puik.

Dankie vir jul gasvreiheid, netjiese wooning met swembad gym ens puik diens.

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Dit was n groot plesier om julle hier te ontvang en akkommodeer. Ons hoop om julle gou weer te sien hier by Siverstone.

Groete
Die Silverstone span.

Silverstone Guesthouse
Stephan S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Netjiese, bekostigbare akkommodasie!

Die wooneenhede is netjies en goed toegerus. Ons gasheer was vriendelik en behulpsaam, ons is goed ontvang. Lekker geslaap. Baie dankie. Ek sal hulle aanbeveel!

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Thank you, for the kind review Stephan. We hope to see you soon in the near future.

Silverstone Guesthouse
Karel V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V

Lekker veilig met vriendelike diens.

Ek was baie vriendelik en gasvry ontvang deur Tannie Drienie, hulle het gebuig om by my behoeftes in te pas. Baie dankie, ons het lekker gerieflik gebly en die dienste was uit die boonste rakke.

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Karel. Eks bly ons kon julle verblyf by ons gasterhuis n goeie een maak. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Pierre.

Silverstone Guesthouse
Neels O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Neels O

Was een nag daar. Die kamer was met donker kleur geverf met net een lig teen die een muur. Die stort se deur was nie meer daar nie en net 'n stort gordyn.

Die pad van die parkeerarea na kamer nr 2 gaan oor 2 lae mure van so 300 mm hoog. Jy moet dus met bagasie daaroor "klim", dus nie loop vriendelik nie. Die stortgordyn in die plek van die stortdeur was effe te kort (vertikaal) en water het onnodig op die vloer gemors. Die kamer was met donker blou verf, geverf en met net 1 lig teen 'n muur was dit heeltemal te donker in die kamer.

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Volgende keer stel ek voor dat julle kamer 4 bepsreek en nie ons budget kamer 2 soos julle het nie. Kamer 4 is nader aan die parkeer area en daar is geen trappe ens om die bagasie oor te tel nie. Kamer 2 is so ontwerp om nie te lig te wees nie om n meer stil romantiese atmosfeer te skep. Ons was nie bewus dat die lig n probleem was vir julle nie, want niks was gese vir ons nie met 'check-in' nie. Indien julle gevra het, sou ons julle voorsien het van ekstra bedlampies ens. Ons sal die stort gordyn met n langer een vervang, maar daar was nog nooit n deur nie agv die onwerp van die stort.
Vriendelike Groete

Silverstone Guesthouse
Johan L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Uitstekend.

Ons het ontsettend welkom gevoel en Pierre het uit sy pad gegaan om dit vir ons heerlik te maak.

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Johan,

Dit was 'n groot plesier om julle naweek vir julle so aangenaam as moontlik te maak en vir julle n 'home away from home' te wees.

Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Pierre en die Silverstone span

Silverstone Guesthouse
Nick S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

Heerlik!

Dit is die 2de keer dat ons hier gebly het. Alles is altyd netjies, ontvangs baie gaaf. Die ontbyt was heerlik. Dit is net lekker en gemaklik om daar te bly!

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons hier by Silverstone is altyd reg om dit vir julle so gerieflik as moontlik te maak.

Silverstone Guesthouse
Nick S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

Stil en rustig!

Alles was gereed met ons aankoms en die verwelkoming was hartlik en belangstellend. Die kamer ens. is gerieflik en skoon. Sal enige tyd weer daar bly!

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Ons is bly dat ons jou verblyf so gemaklik as moontlik gemaak het. Ons sien uit om jou weer te ontvang hier by Silverstone Guesthouse in die nabye toekoms.

Silverstone Guesthouse
Maryna R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna R

Baie skoon en veilig - sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Ons sal definitief weer by hulle oorslaap. Die badkamer was 1000% skoon en die bed en alles daarop was skoon. Ek en my man kon met ’n geruste hart slaap, want ons bakkie was veilig.

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Ons hier by Silverstone is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Pierre en die Silverstone span.

Silverstone Guesthouse
Elmo B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo B

Very friendly and accommodating host. Upgraded me to bigger room.

Very close to every thing. Safe and good environment.

Silverstone Guesthouse se terugvoer

It was a pleasure to host you Elmo. Hope to see you again in the near future.

Silverstone Guesthouse
Anina B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina B

Veilig en smaakvol.

Die gastehuis het 'n pragtige tuin met 'n swembad. Alles was netjies en smaakvol. Goed georganiseerd. My verblyf was aangenaam, dankie.

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Ons hoop om jou gou weer te sien Anina. Dit is on top prioriteit om ons gaste se verblyf te maak sodat hulle so tuis as moontlik voel.

Silverstone Guesthouse
Melanie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Uitstekende verblyf.

Ons was hartlik ontvang en het die verblyf geniet. Daar is spesiale aandag aan detail gegee en die bestuur het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Kamers is skoon, netjies en smaakvol. Gebied is rustig, veilig en sentraal geleë. Weens omstandighede moes my eggenoot vroeg ry. Die bestuur het moeite gedoen om sy ontbyt in 'n kospakkie te verander. Daar is ook 'n uitstekende gimnasium op die perseel met 'n trainer. Ek kan met 'n geruste hart hierdie gastehuis aanbeveel en sal weer hier tuisgaan. Baie dankie!

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Baie groot plesier.
Vriendelike groete.
Gavin.

Silverstone Guesthouse
Riana D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riana D

Was vir ons goed geleë.

Rustig en stil. Nie bewus van enige verkeer.

Mauritz V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz V

Ons het baie gerieflik gebly by Silverstone.

Die kamer was netjies, veilig en het voldoen aan die nodige items vir ons om gemaklik en rustig te kon oorslaap.

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Christian.
Ons is altyd gelukkig om te hoor ons kliente het lekker geslaap.
Groete
Gavin

Silverstone Guesthouse
Pieter M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Heerlike kuier met smullekker ontbyt!

Baie lekker geslaap op gemaklike beddens, skoon moderne badkamer en volledige toegeruste kombuisie het my verras! Stil en rustige area! Sal beslis teruggaan soontoe!

Reneé P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reneé P

Great!

Heerlike verblyf, netjiese kamer. Gavin en sy span baie behulpsaam. Tuin is pragtig, sou graag swembad en tuin wou gebruik, maar dit het gereën. Veilige en genoeg parkering, sal met gemoedsrus aanbeveel.

Silverstone Guesthouse se terugvoer

Hallo Renee, baie dankie. Dit is lekker om te hoor dat julle gelukkig was. Groete, Gavin.

Silverstone Guesthouse
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gerhard L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L

Great service, great breakfast, neat and tidy.

Very nice place. Lovely garden.

Nelmarie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie V

Sterk aanbeveel.

Fantastiese verblyf! Gasvryheid uitmuntend!

Chevaun B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevaun B

Lovely place!

It is a beautiful guesthouse and love the rooms.

Annatjie P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie P

Baie goeie waarde vir jou geld!

Ek kan hierdie gastehuis definitief aanbeveel vir almal.

Kerry G - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry G

Perfect

Thank you so much to Gavin and his team. Our stay was memorable! Will definitely be back.

Nerissa M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerissa M

Voortreflike gasvryheid!

Al 3 ons kamers was perfek gewees. Die beddens en kussings was van die beste gehalte en ons het heerlik geslaap. Dis baie stil en rustig en ons het ook baie veilig gevoel. Die ontbyt die volgende oggend was uit die boonste rakke en het gesorg dat ons sommer ons dag met 'n hupstoot begin! Ek beveel die gastehuis met vrymoedigheid aan.

Marli S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli S

Baie mooi, netjiese blyplek.

Kon nie vir meer vra nie.

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surrey-laan, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA983804b7b9ba5a7e680953d4f15de97fbf88d1522080daf2e99411d405943ed14b6c5044b0ccd50b41cae7f51484a628d465?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 199 Surrey Avenue Randburg 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.105403834981 27.996522532471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang