LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silverstone Guesthouse | LekkeSlaap
+52

Silverstone Guesthouse

12 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Silverstone Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Melanie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Ons was hartlik ontvang en het die verblyf geniet. Daar is spesiale aandag aan detail gegee en die bestuur het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Kamers is skoon, netjies en smaakvol. Gebied is rustig, veilig en sentraal geleë. Weens omstandighede moes my eggenoot vroeg ry. Die bestuur het moeite gedoen om sy ontbyt in 'n kospakkie te verander. Daar is ook 'n uitstekende gimnasium op die perseel met 'n trainer. Ek kan met 'n geruste hart hierdie gastehuis aanbeveel en sal weer hier tuisgaan. Baie dankie!

Silverstone Guesthouse's terugvoer

Baie groot plesier.
Vriendelike groete.
Gavin.

Silverstone Guesthouse
Riana D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riana D
Gesin met tieners

Was vir ons goed geleë.

Rustig en stil. Nie bewus van enige verkeer.

Mauritz V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie gerieflik gebly by Silverstone.

Die kamer was netjies, veilig en het voldoen aan die nodige items vir ons om gemaklik en rustig te kon oorslaap.

Silverstone Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Christian.
Ons is altyd gelukkig om te hoor ons kliente het lekker geslaap.
Groete
Gavin

Silverstone Guesthouse
Renee P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Heerlike verblyf, netjiese kamer. Gavin en sy span baie behulpsaam. Tuin is pragtig, sou graag swembad en tuin wou gebruik, maar dit het gereën. Veilige en genoeg parkering, sal met gemoedsrus aanbeveel.

Silverstone Guesthouse's terugvoer

Hallo Renee, baie dankie. Dit is lekker om te hoor dat julle gelukkig was. Groete, Gavin.

Silverstone Guesthouse
Pieter M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier met smullekker ontbyt!

Baie lekker geslaap op gemaklike beddens, skoon moderne badkamer en volledige toegeruste kombuisie het my verras! Stil en rustige area! Sal beslis teruggaan soontoe!

Gerhard L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Gesin met klein kinders

Great service, great breakfast, neat and tidy.

Very nice place. Lovely garden.

Nelmarie V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie V
Saam met vriende

Sterk aanbeveel.

Fantastiese verblyf! Gasvryheid uitmuntend!

Chevaun B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevaun B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place!

It is a beautiful guesthouse and love the rooms.

Marli S - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli S
Saam met vriende

Baie mooi, netjiese blyplek.

Kon nie vir meer vra nie.

Annatjie P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie P
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir jou geld!

Ek kan hierdie gastehuis definitief aanbeveel vir almal.

Kerry G - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry G
Saam met vriende

Perfect

Thank you so much to Gavin and his team. Our stay was memorable! Will definitely be back.

Nerissa M - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflike gasvryheid!

Al 3 ons kamers was perfek gewees. Die beddens en kussings was van die beste gehalte en ons het heerlik geslaap. Dis baie stil en rustig en ons het ook baie veilig gevoel. Die ontbyt die volgende oggend was uit die boonste rakke en het gesorg dat ons sommer ons dag met 'n hupstoot begin! Ek beveel die gastehuis met vrymoedigheid aan.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surrey-laan, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMDM1MWE0LWM3ZmUtNDYzMi1iMGYxLWQ0YTc0NzlmZjQ5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 199 Surrey Avenue Randburg 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.105403834981 27.996522532471
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!