Silverstone Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silverstone Gastehuis is geleë in die lieflike voorstad Ferndale in Randburg. Dit is veilig, skoon en stylvol en geskik vir vakansiegangers of sakereisigers.

Verblyf word aangebied in 11 kamers, elk met sy eie en suite-badkamer, privaat ingang en veilige parkeerplek. Elke kamer is individueel versier en ons streef daarna om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ander geriewe in die kamer: tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met 50 DStv-kanale en WiFi.

Gaste is meer as welkom om gebruik te maak van ons swembad en patio-area in die tuin. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Vir ontbyt het gaste 'n keuse tussen 'n Engelse ontbyt, omelette, Franse roosterbrood, ontbytgraan, muesli, jogurt en vrugte. Komplimentêre vrugtesap, koffie, tee, roosterbrood en verskeie konfyte is beskikbaar met elke ontbyt.

Ons het 'n gimnasium waar gaste oefensessies met 'n persoonlike instrukteur teen ekstra koste kan bespreek. Vooraf bespreking is noodsaaklik aangesien die instrukteur slegs beperkte tydsgleuwe het.

Verskeie winkels en restaurante is stapafstand van die gastehuis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silverstone Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]